Junior Litigasie Prokureur / Junior Litigation Attorney
About this job
Minimum vereistes
Matrieksertifikaat.
LLB-graad verwerf by een van die volgende universiteite: Universiteit Stellenbosch, Universiteit van Pretoria of die Universiteit van Kaapstad (UCT).
Minstens 1 jaar se praktiese ervaring in litigasie.
'n Sterk passie en belangstelling in litigasie en die bereidwilligheid om verder in hierdie rigting te ontwikkel.
Geldige bestuurslisensie.
Goeie rekenaarvaardighede en praktiese kennis van:
Microsoft Office
LexisNexis
JutaStat.
Sleutelverantwoordelikhede
Hanteer en ondersteun litigasieverwante aangeleenthede en regsprosesse.
Opstel, nagaan en voorbereiding van regs- en litigasiedokumentasie.
Doen regsnavorsing en gebruik toepaslike regsdatabasisse.
Bestuur en monitor litigasielêers, sperdatums en hofverwante dokumentasie.
Kommunikeer professioneel met kliënte, teenpartye en ander relevante rolspelers.
Verseker dat alle regsprosesse en dokumentasie akkuraat en betyds afgehandel word.
Bied algemene regs- en litigasieondersteuning waar benodig.
Persoonlike eienskappe
Die ideale kandidaat is professioneel, georganiseerd en detailgeoriënteerd, met goeie kommunikasie- en probleemoplossingsvaardighede. 'n Sterk werksetiek, inisiatief en 'n opregte passie vir litigasie is noodsaaklik.Werksaanbod
Ligging: Durbanville, Wes-Kaap.
Werksmodel: Hibriede werksgeleentheid.
Posisie: Voltyds.
Salaris: Markverwant, gebaseer op kwalifikasies en ervaring.
Explore related jobs
Similar jobs
See all similar jobsSenior Boekhouer / Verkrygingskoördineerder
HR Administrator
HR Officer
Practice Manager / Accounting Operations Manager
SAIPA ARTICLE CLERK / TRAINEE ACCOUNTANT
Pizza Chef
Frequently asked questions
How do I apply for this job?
Open the original source page and contact the employer there. Finder never charges job seekers.
Are these jobs up to date?
Yes. Finder regularly refreshes vacancies from public sources and removes closed offers.
