Job is active

Finansiële Beampte

Salary not specified
Employment type not specifiedExperience not specifiedGeorge
DiakoniaGeorge

About this job

Vereistes:
- Graad 12 met minstens 10 jaar toepaslike ervaring; OF 'n Finansiële Diploma met minstens 3 jaar toepaslike ervaring.
- Ten volle tweetalig (Afrikaans en Engels).
- Goeie finansiële, administratiewe en kommunikasievaardighede.
- Rekenaarvaardig, met gevorderde Excel-kennis. Kennis van Pastel sal 'n aanbeveling wees.
- Geldige bestuurslisensie.

Verantwoordelikhede:
Die verantwoordelikhede sluit finansiële bestuur en verslagdoening, kantoor- en personeeladministrasie, gemeentekommunikasie en die instandhouding van kerklike registers in.

Werksure:
Maandag tot Vrydag, 07:30–12:30.

Pakket:
'n Mededingende vergoedingspakket volgens kwalifikasies en ervaring word aangebied.

Frequently asked questions

How do I apply for this job?

Open the original source page and contact the employer there. Finder never charges job seekers.

Are these jobs up to date?

Yes. Finder regularly refreshes vacancies from public sources and removes closed offers.

Apply