Job is active
HALFDAG TELESALES / FREELANCE / BUSINESS DEVELOPMENT GELEENTHEID
Salary not specified
JobFit Staffing SolutionsGauteng
About this job
’n Groeiende maatskappy is opsoek na ’n jong dinamiese kandidaat met ervaring in telesales ("business development") om nuwe kliënte werf. Hierdie is 'n halfdag, "freelance" geleentheid waar jy vanuit die gerief van jou eie huis kan werk.
Vereistes:
- Matriek
- Minimum 1 jaar telesales / "business development", verkieslik binne 'n werwingsagentskap
- Vlot in Afrikaans en Engels (praat, skryf, lees)
- Rekenaargeletterd (MS Office Suite asook MS Outlook)
- Gemaklik met MS Teams / Zoom
- Goeie kennis van LinkedIn, Facebook en Google search
- Eie laptop, selfoon en betroubare internetverbinding
- Bestuurslisensie en eie vervoer sal 'n aanwins wees
- Goeie navorsingsvaardighede en die vermoë om nuwe kliënte en besluitnemers op te spoor
- Stil en ingerigte werkspasie by die huis (Kliënte wil nie saam met jou oproep na die honde, TV of die buurman se grassnyer te luister nie! ?)
- Uitstekende telefoonetiket en kommunikasievaardighede
- Halfdag / "freelance" geleentheid
- Salaris pakket (sal gedurende onderhoud bespreek word)
- Werk vanuit die gerief van jou eie huis
- Beltyd vir werksdoeleindes sal voorsien word
- Ondersteuning en leiding vanaf bestuur
- Opleiding waar nodig
- Nodige interne dokumente / inligting word deur die maatskappy voorsien
- Gemaklik om oproepe te maak en spontaan te gesels
- Daarvan hou om met mense te werk en verhoudings te bou
- Vinnig nuwe dinge leer
- Hou van 'n uitdaging en om resultate te lewer
- Selfstandig, betroubaar en professioneel
- Tyd goed bestuur en ure eerlik rapporteer
- Geleentheid om saam met 'n groeiende besigheid te ontwikkel
- Potensiaal om later in ’n permanente, kantoorgebonde pos te ontwikkel
Dankie vir jou aansoek! Indien jy nie binne 7 werksdae van ons hoor nie, was jou aansoek ongelukkig nie suksesvol nie
078 619 0724
Explore related jobs
Similar jobs
See all similar jobs
JobFit Staffing Solutions
Professional Hairstylist - Kempton Park
Salary not specified
Apply
JobFit Staffing Solutions
Junior Accountant (Pretoria East)
Salary not specified
Apply
JobFit Staffing Solutions
ASSEMBLY FITTER (Heavy Equipment & Mobile Plants)
Salary not specified
Apply
Hire Resolve
Pricing Actuary
Salary not specified
Apply
Hire Resolve
Injection Moulding Toolmaker – Packaging – R600k – R500k
Salary not specified
Apply
Hire Resolve
Shipping Officer (Exports & Imports) – Logistics Industry – R350k – R250k
Salary not specified
Apply
Frequently asked questions
How do I apply for this job?
Open the original source page and contact the employer there. Finder never charges job seekers.
Are these jobs up to date?
Yes. Finder regularly refreshes vacancies from public sources and removes closed offers.
