Job is active
Finansiële Rekenmeester / Financial Accountant
Salary not specified
Pro-Match RecruitmentWestern Cape
About this job
Verantwoordelikhede
- Opstel, voorbereiding en finalisering van finansiële state.
- Hantering van belastingverwante aangeleenthede vir kliënte.
- Voorbereiding en indiening van belastingopgawes (Tax Returns).
- Hantering van belastingberekeninge en belastingindienings (Tax Submissions).
- Verseker dat alle finansiële dokumentasie akkuraat en op datum is.
- Verseker nakoming van toepaslike belastingwetgewing en finansiële regulasies.
- Kommunikasie met kliënte rakende finansiële state en belastingaangeleenthede.
- Algemene finansiële rekeningkundige en administratiewe take soos benodig.
Minimum Vereistes
- Professionele lidmaatskap as Professional Accountant (SA) of AGA(SA).
- 2–5 jaar relevante werksondervinding in 'n soortgelyke finansiële rekeningkundige rol.
- Sterk ervaring met die opstel van finansiële state.
- Praktiese ervaring met belasting, belastingopgawes en belastingindienings.
- Goeie begrip van finansiële verslagdoening en belastingnakoming.
- Sterk aandag aan detail en uitstekende organisatoriese vaardighede.
- Die vermoë om onafhanklik te werk en sperdatums effektief te bestuur.
- Goeie kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede.
Werksreëling
- Gebaseer in Bellville, Wes-Kaap.
- Hibriede werksmodel.
- Een dag per week van die huis af, met die res van die week op kantoor.
Ideale Kandidaat
'n Professionele, verantwoordelike en detailgerigte individu wat passievol is oor finansies en rekeningkunde. Die ideale kandidaat moet gemaklik wees met kliëntekommunikasie, sterk tegniese rekeningkundige vaardighede hê en in staat wees om verskeie finansiële en belastingtake doeltreffend te hanteer.Explore related jobs
Similar jobs
See all similar jobs
Pro-Match Recruitment
Junior Nakomingsbeampte / Junior Compliance Officer
Salary not specified
Apply
Pro-Match Recruitment
Belastingnakomingsbestuurder / Tax Compliance Manager
Salary not specified
Apply
Pro-Match Recruitment
Belastingspesialis / Tax Specialist
Salary not specified
Apply
Pro-Match Recruitment
Bookkeeper / Financial Administrator
Salary not specified
Apply
Pro-Match Recruitment
Executive Assistant
Salary not specified
Apply
Datafin
Sales Consultant
Salary not specified
Apply
Frequently asked questions
How do I apply for this job?
Open the original source page and contact the employer there. Finder never charges job seekers.
Are these jobs up to date?
Yes. Finder regularly refreshes vacancies from public sources and removes closed offers.
