Job is active
Ouditeur / Auditor
Salary not specified
Pro-Match RecruitmentGauteng
About this job
Sleutelverantwoordelikhede
Die suksesvolle kandidaat sal onder andere verantwoordelik wees vir:- Die uitvoering van ouditwerk vir ’n verskeidenheid kliënte
- Die beplanning, organisering en afhandeling van ouditopdragte
- Die voorbereiding en hersiening van werkspapiere
- Die opstel van jaarlikse finansiële state
- Die identifisering van risiko’s, interne beheergebreke en areas vir verbetering
- Die versekering van voldoening aan toepaslike rekeningkundige en ouditstandaarde
- Kommunikasie met kliënte rakende ouditbevindinge en versoeke vir inligting
- Die opstel van bestuursverslae en ander relevante dokumentasie
- Die begeleiding en ondersteuning van junior spanlede waar nodig
- Algemene rekeningkundige en verwante professionele dienste aan kliënte
Minimum vereistes
- Voltooide SAICA-artikels
- Toepaslike graad of kwalifikasie in Rekeningkunde, Ouditkunde of ’n verwante veld
- Goeie kennis van ouditprosesse en finansiële verslagdoening
- Begrip van toepaslike rekeningkundige standaarde en wetgewende vereistes
- Sterk administratiewe en organisatoriese vaardighede
- Uitstekende aandag aan detail en akkuraatheid
- Vermoë om onafhanklik asook binne ’n span te werk
- Goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels
- Geldige bestuurslisensie sal voordelig wees
Voorkeurvereistes
- Vorige ondervinding in ’n ouditfirma
- Ervaring met finansiële state en belastingverwante werk
- Kennis van relevante sagtewarepakkette soos CaseWare, Pastel, Sage, Xero of soortgelyke programme
- Ervaring in die bestuur van kliënteportefeuljes sal voordelig wees
Explore related jobs
Similar jobs
See all similar jobs
Pro-Match Recruitment
HR Generalist
Salary not specified
Apply
Pro-Match Recruitment
Portfolio Administrator
Salary not specified
Apply
Pro-Match Recruitment
Kosteberamer / Cost Estimator
Salary not specified
Apply
Pro-Match Recruitment
Millwright
Salary not specified
Apply
Pro-Match Recruitment
Accountant
Salary not specified
Apply
Pro-Match Recruitment
Fitter
Salary not specified
Apply
Frequently asked questions
How do I apply for this job?
Open the original source page and contact the employer there. Finder never charges job seekers.
Are these jobs up to date?
Yes. Finder regularly refreshes vacancies from public sources and removes closed offers.