Junior Administratiewe Assistent/ Junior Administrative Assistant
About this job
Sleutelverantwoordelikhede
Verleen algemene administratiewe en kantoorondersteuning.
Hanteer dokumentasie, liassering en rekordhouding.
Ondersteun die span met daaglikse administratiewe take.
Leer en neem geleidelik meer verantwoordelikhede binne die firma aan.
Verseker dat take akkuraat en binne sperdatums afgehandel word.
Minimum Vereistes
Matrieksertifikaat.
Geen vorige werksondervinding word vereis nie.
Goeie rekenaar- en kommunikasievaardighede sal voordelig wees.
Bereidwilligheid om hard te werk, vinnig te leer en verantwoordelikheid te aanvaar.
Persoonlike Eienskappe
Intelligent, betroubaar en hardwerkend.
Sterk werksetiek en positiewe ingesteldheid.
Inisiatief en bereidwilligheid om nuwe vaardighede aan te leer.
Vermoë om onder druk in ’n besige omgewing te funksioneer.
Ambisieus en gemotiveerd om professioneel te groei.
Explore related jobs
Similar jobs
See all similar jobsHR Generalist
Portfolio Administrator
Kosteberamer / Cost Estimator
Millwright
Accountant
Fitter
Frequently asked questions
How do I apply for this job?
Open the original source page and contact the employer there. Finder never charges job seekers.
Are these jobs up to date?
Yes. Finder regularly refreshes vacancies from public sources and removes closed offers.