Job is active

HR- Administrateur/ HR- Administrator

Salary not specified

About this job

Sleutelverantwoordelikhede

  • Algemene HR- en kantooradministrasie.
  • Data capturing en die akkurate byhou van inligting.
  • Liasseerstelsels en instandhouding van personeelrekords.
  • Ondersteuning met daaglikse HR-administratiewe take.
  • Algemene administratiewe ondersteuning aan die HR-span.

Minimum Vereistes

  • Matriek / Graad 12.
  • Goeie rekenaarvaardighede.
  • Microsoft Office-vaardigheid.
  • Goeie administratiewe en organisatoriese vermoëns.
  • Bereidheid om te leer en nuwe vaardighede te ontwikkel.

Persoonlike Eienskappe

  • Jong, energiek en entoesiasties.
  • Bereid om te leer en professioneel te groei.
  • Akkuraat en detailgeoriënteerd.
  • Goed georganiseerd en betroubaar.
  • Goeie kommunikasievaardighede.
  • Positiewe ingesteldheid en bereidwilligheid om verantwoordelikheid te aanvaar.
Bilnor Staffing Solutions Mpumalanga ·

Millwright

Salary not specified
Mpumalanga
Apply

Frequently asked questions

How do I apply for this job?

Open the original source page and contact the employer there. Finder never charges job seekers.

Are these jobs up to date?

Yes. Finder regularly refreshes vacancies from public sources and removes closed offers.

Apply